by truewaykids | Okt 26, 2023 | Bybel lesse, Ou Testament
Hierdie week, sal ons Nehemia bestudeer. Nadat Israel ongehoorsaam was aan God, was hulle gestraf deur ballingskap en hul stede wat vernietig was. Nehemia was verantwoordelik om Jerusalem te help herbou. Die volle verhaal kan gelees word in die boek Nehemia in die Ou Testament.
by truewaykids | Okt 19, 2023 | Bybel lesse, Ou Testament
Hierdie week sal ons leer oor Koning Josia. Ons lees van sy lewe in 2 Konings 22 en 2 Kronieke 34.
by truewaykids | Okt 12, 2023 | Bybel lesse, Ou Testament
Ons storie fokus hierdie week op Elisa en die byl wat dryf. Jy kan die storie lees in 2 Konings 6:1-7.
by truewaykids | Okt 5, 2023 | Bybel lesse, Ou Testament
Hierdie week gaan ons voort om na die bediening van Elisa te kyk deur te fokus op die verhaal van Naäman in 2 Konings 5.
by truewaykids | Sep 28, 2023 | Bybel lesse, Ou Testament
Hierdie week kyk ons na die eerste deel van die profeet Elisa se bediening. Jy kan dit lees in 1 Konings 19:19-21 en 2 Konings 4. Ons sal die res van sy bediening in die volgende weke bestudeer.
by truewaykids | Sep 21, 2023 | Bybel lesse, Ou Testament
Hierdie week se les dek die lewe van die profeet Elia.