by truewaykids | Sep 11, 2025 | Bybel lesse, Ou Testament
In hierdie week se les fokus ons op die boek van Spreuke. Koning Salomo het in hierdie boek geskryf oor die groot wysheid en kennis wat God aan hom gegee het om met ander te deel.
‘n Spreukwoord is iets kort en maklik om te onthou, en iets wat aan ons waardevolle lesse leer. Die boek spreuke is ‘n baie praktiese boek wat ons op enige ouderdom help en leer.
by truewaykids | Sep 4, 2025 | Bybel lesse, Ou Testament
In hierdie week se les sal ons leer oor Salomo. Ons hoof Bybelgedeeltes sal fokus op 1 Konings 3-7.
by truewaykids | Aug 28, 2025 | Bybel lesse, Ou Testament
Hierdie week leer ons van Dawid se verhoudings met Saul en Jonatan. Die gedeelte kan gelees word in I Samuel 18-26.
by truewaykids | Jul 25, 2025 | Bybel lesse, Ou Testament
In hierdie week se les leer ons van Rut wat gedurende die tyd van die Rigters geleef het. Haar storie kan gelees word in die boek Rut.
by truewaykids | Jul 17, 2025 | Bybel lesse, Ou Testament
Hierdie week kyk ons verder na die lewens van sommige van die rigters in Israel wat regeer het vanaf die verowering van die Beloofde Land, tot die kroon van Israel se eerste koning. Vandag sal ons die lewe van Simson bestudeer. Sy storie word gevind in Rigters 13-15.... by truewaykids | Jul 10, 2025 | Bybel lesse, Ou Testament
In ons laaste les, het ons geleer van God wat Gideon roep om ‘n regter te wees. Vandag sal ons lees van Gideon wat die Midianiete wat die Israeliete se land oorgeneem het, oorwin het. Die gedeelte kan gelees word in Rigters 7:1-25.