Hierdie week se les is die vierde les van ons Kersles reeks. Ons kyk hierdie week na die herders wat  eerste was om baba Jesus te besoek.

Sommige van die belangrikste punte wat ons na sal kyk is:

  • Hulle was nie belangrike mense in die samelewing nie, maar hulle was vir God belangrik.
  • Hulle het almal van Jesus vertel. Ons moet ook vir almal van Jesus vertel.
  • Hulle het aan Jesus gebring wat hulle gehad het.
  • Jesus is ‘n groot herder.

Gratis aflaai

Pin It on Pinterest

Share This