Nuwe Testament Bybel lesse

Paulus en Barnabas in Listra – Bybelles vir kinders

Paulus en Barnabas in Listra – Bybelles vir kinders

In hierdie les gaan ons leer van Paulus en Barnabas, wat goeie vriende was en saam gereis het om mense van Jesus te leer. In Handelinge 14:8-19 was hulle in ‘n dorp met die naam Listra, waar hulle ‘n man ontmoet het wat nie kon loop nie. Maar iets wonderliks het gebeur as gevolg van hulle geloof in God.

Tabita (Dorkas) Handelinge 9 – drukbare Bybelles vir kinders

Tabita (Dorkas) Handelinge 9 – drukbare Bybelles vir kinders

Leer jou kinders van Tabitha (Dorcas) in Handelinge 9 met hierdie drukbare Bybelles van Trueway Kids. Hierdie gratis hulpbron sluit lesgidse, werkkaarte, inkleurbladsye, handwerk en meer in – perfek vir huis- of kerkgebruik. Help jou kinders om te leer oor hierdie inspirerende vrou van geloof en haar dade van vriendelikheid in die kerk.

Die Wapenrusting van God

Die Wapenrusting van God

Die Bybel gebruik dikwels fisiese dinge om ons te leer oor geestelike dinge. ‘n Voorbeeld hiervan is hoe Paulus ons leer oor die Wapenrusting van God. Die gedeelte kan gelees word in Efesiërs 6:10-20.

Timoteus

Timoteus

Paulus se bediening het versprei, hy het ander opgelei om die Evangelie te deel. Een van hierdie boodskappers was ‘n jong man genaamd Timoteus. Paulus het vir hom twee briewe geskryf, 1 en 2 Timoteus. Timoteus het ook met briewe gehelp wat Paulus aan ander gestuur het.

Paulus se Skipwrak

Paulus se Skipwrak

Paulus was oppad na Rome om verhoor te word toe die skip waarop hy geseil het gebreuk het. God was barmhartig en het die lewens van diegene aan boord gespaar. Ons kan die storie in Handelinge 27 lees.

Paulus en Silas in die tronk

Paulus en Silas in die tronk

Paulus is baie keer in hegtenis geneem. Paulus was eenkeer saam met sy vriend Silas in die tronk gegooi omdat hulle ‘n jong vrou gehelp het. In plaas daarvan om te kla, het hulle gesing en gebid. Lees die storie in Handelinge 16.

Paulus se Sendingreise

Paulus se Sendingreise

Nadat Paulus gered was, wou hy almal vertel van die wonderlike dinge wat die Here vir hom gedoen het. Hy het lang reise geneem om aan ander die Goeie Nuus te vertel. ‘n Gedeelte van sy sendingreise word vertel in Handelinge 13.

Saul word Paulus

Saul word Paulus

Nadat Jesus na die hemel teruggekeer het, het Sy volgelinge Sy boodskap van verlossing verkondig. Saul het die boodskap wat hulle verkondig het, gehaat, maar God het sy hart verander. Die verhaal van sy bekering kan gelees word in Handelinge 9.

Petrus word gered

Petrus word gered

In Handelinge 12:1-18, terwyl Petrus in die tronk was, het gelowiges vir sy onmoontlike situasie gebid, God het toe ‘n engel gestuur om Petrus uit die tronk te red.

Filippus en die Ethiopiër

Filippus en die Ethiopiër

Handelinge 8:26-40 vertel ons hoe God Filippus na ‘n hoë geplaaste Ethiopiese amptenaar gelei het om hom te help om die Evangelie te verstaan. Dit herinner ons dat ons altyd gereed moet wees om Jesus met ander te deel.

Sewe gekies om te dien

Sewe gekies om te dien

God het aan elkeen van ons spesiale gawes en vermoëns gegee om Hom te dien. Elkeen het ‘n belangrike rol in die kerk. Toe die dissipels oorweldig geword het, het hulle sewe mans gekies om hulle te help om mense te versorg. Die verhaal waar die mans gekies word, word gelees in Handelinge 6.

Pinkster

Pinkster

In Handelinge 2 lees ons van die begin van die kerk op pinksterdag, waar God die gawe van die Heilige Gees aan die kerk gegee het.

Die Groot / Finale Opdrag

Die Groot / Finale Opdrag

Jesus het Sy volgelinge baie instruksies gegee gedurende Sy tyd op aarde. Een van die bekendste instruksies word gevind in Mattheus 28:16-20.

Petrus loop op die water

Petrus loop op die water

Jesus se dissipels moes dikwels kies tussen geloof en twyfel. In Matteus 14:22-36 lees ons oor die wonderwerk van Petrus wat op water geloop het totdat hy sy oë van Jesus af weg geneem het.

Huis van Gebed

Huis van Gebed

Eendag het Jesus na die tempel gegaan om te bid. Toe Hy daar aankom, was Hy kwaad oor wat Hy gesien het. Ons lees hierdie voorbeeld in Matteus 21:12-16; Markus 11:15-18; Lukas 19:45-48 en Johannes 2:13-24.

Die Vrou wat aan Jesus geraak het

Die Vrou wat aan Jesus geraak het

In Markus 5:21-34 lees ons van ‘n vrou wat vir 12 jaar gebloei het. Niks het gewerk om haar te genees totdat sy uitgereik het om Jesus in geloof aan te raak nie.

Die Romeinse Offisier

Die Romeinse Offisier

Baie mense het Jesus gevra om hulle te help gedurende Jesus se tyd op aarde. Een man was ‘n Romeinse Offisier wat verbasende geloof aan Jesus gewys het en Jesus gevra het om sy dienaar te genees. Ons lees die storie in Matteus 8:5-13.

Die Blinde Man

Die Blinde Man

Terwyl Hy op aarde was, het Jesus baie mense genees. In Johannes 9:1-42 genees Hy ‘n man wat blind was op ‘n ongewone manier.

Die Klein Kindertjies

Die Klein Kindertjies

Toe die dissipels gedink het klein kindertjies was nie belangrik genoeg vir Jesus nie, het Jesus geantwoord, “Laat die klein kindertjies na My toe kom.” Ons teksvers kan gelees word in Matteus 19:13-15, Markus 10:13-16, en Lukas 18:15-17.

Lasarus – Gratis drukbare Bybel lesse

Lasarus – Gratis drukbare Bybel lesse

Toe Jesus op aarde was, het Hy drie vriende gehad wat broer en susters was. Hulle name was Lazarus en sy twee susters Maria en Martha. Jesus was lief vir hierdie vriende. In Johannes 11, leer ons van ‘n groot wonderwerk wat Jesus gedoen het vir hulle.

Maria en Marta

Maria en Marta

Jesus het baie mense ontmoet tydens Sy bediening op aarde. Twee vroue wat Hy ontmoet het was susters gewees, hulle name was Maria en Marta. Toe Jesus hulle besoek het, het hulle twee verskillende reaksies gehad. Ons lees oor hulle in Lukas 10:38-42.

Die Tien Melaatses

Die Tien Melaatses

Jesus het baie mense deur Sy bediening genees. In Lukas 17:11-19 het Jesus tien melaatses genees, maar net een was dankbaar.

Saggeus

Saggeus

In Lukas 19:1-10 verander Jesus die lewe van ‘n tollenaar (belasting versamelaar) genaamd Saggeus. Hierdie gedeelte herinner ons dat maak nie saak wat ons gedoen het nie, Jesus gee om vir ons en kan ons verander.

Jesus voed 5000 mense

Jesus voed 5000 mense

Jesus het baie wonderwerke gedoen. In Matteus 14:13-21 voed Hy meer as 5000 mense met net vyf brode en twee visse. Hierdie gedeelte herinner ons dat Jesus omgee oor ons fisiese en geestelike welstand en dat niks vir Hom onmoontlik is nie.

Die vrou by die water put

Die vrou by die water put

In Johannes 4:1-42, getuig Jesus van ‘n Samaritaanse vrou by ‘n water put. In hierdie les, leer ons hoe Jesus alleen ons diepste nood kan bevredig.

Die Gelykenis van die Onvergewensgesinde Dienaar

Die Gelykenis van die Onvergewensgesinde Dienaar

Jesus verduidelik aan ons die gelykenis van die Onvergewensgesinde dienaar in Matteus 18:21-35. Hierdie gelykenis leer ons dat ons ander moet vergewe, net soos Jesus ons vergewe het.

Die gelykenis van die groot feesmaal

Die gelykenis van die groot feesmaal

In Lukas 14:15-24 vertel Jesus die storie van die gelykenis van die groot banket en herinner ons dat God ons uitnooi om by Hom aan te sluit vir ‘n spesiale viering.

Die Gelykenis van die Talente

Die Gelykenis van die Talente

Die Gelykenis van die Talente wat in Matteus 25:14-30 gevind word, herinner ons dat God vrygewig is en aan ons talente en vermoëns gegee het om vir Sy heerlikheid te gebruik.

Die Gelykenis van die Goeie Samaritaan

Die Gelykenis van die Goeie Samaritaan

In Lukas 10:25-37 het Jesus ‘n gelykenis geleer om te wys dat enige persoon wat behoeftig is, ons naaste is. Die gelykenis van die Goeie Samaritaan herinner ons aan die tweede grootste gebod,”He jou naaste lief soos jouself” (Mattheus 22:34-40).

Die Gelykenis van die Mosterdsaad

Die Gelykenis van die Mosterdsaad

Regdeur Sy bediening, het Jesus baie gelykenisse vertel om te help om ‘n Bybelse waarheid te verduidelik. In hierdie les sal ons die Gelykenis van die Mosterdsaad wat in Markus 4:30-32 gevind word, bestudeer.

Die Gelykenis van die Aanhoudende Weduwee

Die Gelykenis van die Aanhoudende Weduwee

Dwarsdeur Sy bediening, het Jesus baie gelykenisse vertel om te help om ‘n Bybelse waarheid te verduidelik. Hierdie week sal ons die een wat in Lukas 18:1-8 gevind word bestudeer om ons oor gebed te leer.

Gelykenis van die Saaier

Gelykenis van die Saaier

In hierdie les kyk ons na Jesus se gelykenis van die saaier. Hierdie gelykenis word gevind in drie Bybelgedeeltes: Matteus 13:1-23, Markus 4:1-20, en Lukas 8:4-15.

Die Verlore Seun

Die Verlore Seun

In hierdie les sal ons voortgaan om Jesus se gelykenisse van verlore dinge te ondersoek deur op die verlore seun in Lukas 15:11-32 te fokus.

Die Gelykenis van die Verlore Dinge

Die Gelykenis van die Verlore Dinge

In hierdie les, kyk ons na Deel 1 van Jesus se gelykenisse van verlore dinge. Ons fokus op die verlore skape en die verlore muntstuk. In deel 2, sal ons die gelykenis van die verlore seun verken. Al drie hierdie gelykenisse kan gelees word in Lukas 15.

Jesus Kalmeer die Storm

Jesus Kalmeer die Storm

In hierdie les kyk ons na die verhaal van Jesus wat die storm kalmeer. Ons teks gedeelte is in Markus 4:35-41. Hierdie verse gee vir ons groot versekering dat God in beheer is oor alle dinge.

Die Wyse en Dwase Manne

Die Wyse en Dwase Manne

Hierdie week fokus ons op die gelykenis wat Jesus tydens Sy preek op die berg geleer het. Ons Bybelteks word gevind in Matteus 7:24-29.

Jesus se Bergpreek

Jesus se Bergpreek

Hierdie week sal ons lees van moontlik een van die beroemdste preke wat al ooit verkondig was. In Mattheus 5-7 vertel Jesus vir ons hoe om te leef om God tevrede te stel.

Jesus kies Sy Dissipels

Jesus kies Sy Dissipels

In hierdie les lees ons Matteus 10:1-16 en leer ons oor die twaalf dissipels wat Jesus gekies het en opgelei het om Sy aardse bediening voort te sit.

Jesus vriend van Sondaars

Jesus vriend van Sondaars

Tydens Jesus se bediening, het Hy twaalf mans geroep om sy dissipels te wees. Een van daardie mans was Matteus. Ons lees oor sy roeping in Mattheus 9:9-17

Jesus Genees en Vergewe

Jesus Genees en Vergewe

Hierdie week leer ons oor die genesing van ‘n verlamde man en hoe Jesus die mag en gesag het om ons sonde te vergewe. Ons word herinner hoe belangrik dit vir ons is om ons vriende na Jesus toe te bring. Die storie word in beide Markus 2 en Matteus 9 aangetref.

Vissers van Mense

Vissers van Mense

Hierdie week begin ons leer oor die dissipels wat Jesus geroep het om Hom te volg. Ons teksvers kan gelees word in Lukas 5:1-11.

Jesus en Nikodemus (Johannes 3:1-21)

Jesus en Nikodemus (Johannes 3:1-21)

Hierdie week leer ons meer oor die begin van Jesus se bediening. ‘n Fariseër genaamd Nikodemus het Jesus besoek om antwoorde vir van sy vrae te kry (Johannes 3:1-21)

Jesus se eerste wonderwerk

Jesus se eerste wonderwerk

Hierdie week kyk ons na die eerste wonderwerk wat Jesus gedoen het. Terwyl Hy die bruilof in Kana bygewoon het, het Hy water in wyn verander. Hierdie teksvers kan gelees word in Johannes 2:1-11.

Jesus se versoeking

Jesus se versoeking

Hierdie week kyk ons na die versoeking van Jesus, wat direk na Sy doop gebeur het. Die teksvers kan gevind word in Matteus 4:1-11 en Hebreërs 4:15.

Jesus se doop

Jesus se doop

Hierdie week kyk ons na Jesus se doop deur Johannes die Doper. Matteus 3:13-17 is een van die hoof Bybel teksverse waarna ons kan kyk.

Johannes die Doper

Johannes die Doper

In hierdie les leer ons oor Johannes die Doper. Sommige van die belangrikste punte wat ons na sal kyk is:

Jesus se kinderjare

Jesus se kinderjare

In hierdie les gaan ons leer oor Jesus se lewe toe Hy ‘n seuntjie was. Die Bybel praat nie baie van Sy lewe tussen Sy geboorte en bediening nie, maar daar is een gedeelte in Lukas 2:41-52 wat daarvan praat.

Paasfees

Paasfees

Welkom by die tweede gedeelte van ons Paasfeesreeks. In hierdie les gaan ons fokus op Goeie Vrydag en Paasdag. Die gedeelte kan weer gevind word in al vier evangelies.

Palm Sondag & Heilige Week

Palm Sondag & Heilige Week

Hierdie week leer ons van Palm Sondag, soms die triomfantlike inskrywing genoem. Dit is die dag toe Jesus in Jerusalem op ‘n donkie gery het. Dit kan in al vier van die Evangelies gelees word.

Pin It on Pinterest

Share This