Ou Testament Bybel lesse
Abraham en Lot – Bybel lesse
Hierdie week se les kom vanuit Genesis 13:2-18. Dit is die weergawe van Abraham en Lot wie se paaie skei
Abraham en Isak
Dwarsdeur die Ou Testament is daar baie stories wat foto’s van die Messias verteenwoordig. Een sulke storie is die toets van Abraham wat in Genesis 22 gelees kan word.
Isak word gebore
Hierdie week se les gaan voort vanaf waar God vir Abraham en Sara geroep het en fokus op die vervulling van Sy belofte.
God roep Abraham en Sara
In Genesis 12, het God Abram en Sarai (later Abraham en Sara) geroep om ver weg te trek na ‘n nuwe land. God het hom gevra om die vertroosting van sy huis agter te laat vir ‘n nuwe tuiste.
Die Toring van Babel
In hierdie les leer ons oor die Toring van Babel in Genesis 11:1-9. NaNoag en die vloed, het die aantal mense op aarde gegroei. Eendag het hulle besluit om ‘n toring te bou.
God hou Sy beloftes
Hierdie week se les heg aan Noag se ark se les. As jy dit gemis het, kan jy dit gratis van truewaykids.com aflaai. Hierdie week se les fokus op God se beloftes en getrouheid. Ons teks gedeelte kan gelees word in Genesis 8-9.
Noag se Ark
Hierdie week leer on oor die bekende Bybel storie, Noag se ark in Genesis 6-7.
Die oortreding van God se verbod
In hierdie les leer ons steeds oor Adam en Eva. Ons sal in hierdie les leer hoe hulle aan God ongehoorsaam was. Ons Bybelgedeelte word gevind in Genesis 3
God het my gemaak
Vandag word baie kinders geleer dat hulle net per toeval hier is. Ons wil seker maak ons kinders weet God het elkeen van ons geskep, ons is spesiaal en gemaak vir 'n spesiale doel. Volgende week sal ons leer oor die val, so hierdie week se les fokus slegs op God wat...
God het alles gemaak – Dae van die skepping
Hierdie week begin ons die Bybellesse vir kinders deur die verhaal van die skepping wat in Genesis 1 gevind word, te bestudeer.