by truewaykids | Jul 10, 2025 | Bybel lesse, Ou Testament
In ons laaste les, het ons geleer van God wat Gideon roep om ‘n regter te wees. Vandag sal ons lees van Gideon wat die Midianiete wat die Israeliete se land oorgeneem het, oorwin het. Die gedeelte kan gelees word in Rigters 7:1-25.
by truewaykids | Jul 3, 2025 | Bybel lesse, Ou Testament
Hierdie week sal ons die boek Rigters verder bestudeer. Een van die rigters se name was Gideon. Ons kyk hierdie week na die eerste deel van sy storie en volgende week na die res van sy storie. Ons kan die storie van sy roeping lees in Rigters 6:11-40.
by truewaykids | Jun 26, 2025 | Bybel lesse
Hierdie week se les fokus op Debóra, een van die regters wie se storie in Rigters 4:1-23 gelees kan word. Die regters was die leiers van Israel tussen die tyd van die verowering van die Beloofde Land en die kroning van hulle eerste koning.
by truewaykids | Jun 19, 2025 | Bybel lesse, Ou Testament
Hierdie week sal ons voortgaan met die storie van Josua net nadat die kinders van Israel die rivier Jordaan oorgesteek het en nou in die beloofde land is. Ons les sal fokus op hoe God Josua en die kinders van Israel oorwinning oor Jerigo gegee het en waarom Ragab en haar familie uit die verwoesting ontsnap het. Ons Skrifteks word gevind in Josua 5:13 – 6:1-27.
by truewaykids | Jun 12, 2025 | Bybel lesse, Ou Testament
Hierdie week sal ons fokus op Josua, een van die twaalf spioene wat die volk van Israel aangemoedig het om God te gehoorsaam.