Help kinders onder die ouderdom van 5 jaar die Bybel verken
Gratis drukbare Bybel lesse om by die huis of by die kerk te gebruik.
Elke les sluit die volgende in: les uiteensetting, Bybel storie, speletjies, aktiwiteite,
werkkaarte, inkleur bladsye, kunswerk en nog meer.
Ons nuutste Bybel lesse
God het my gemaak
Vandag word baie kinders geleer dat hulle net per toeval hier is. Ons wil seker maak ons kinders weet God het elkeen van ons geskep, ons is spesiaal en gemaak vir 'n spesiale doel. Volgende week sal ons leer oor die val, so hierdie week se les fokus slegs op God wat...
God het alles gemaak – Dae van die skepping
Hierdie week begin ons die Bybellesse vir kinders deur die verhaal van die skepping wat in Genesis 1 gevind word, te bestudeer.
Die Herders
Hierdie week se les is die vierde les van ons Kersles reeks. Ons kyk hierdie week na die herders wat eerste was om baba Jesus te besoek. S
Ons les doelwitte
Bybel gebaseerd
Opvoedkundig
Kreatief
Druk vriendelik
‘n Paar woorde oor Trueway kids
Ons help besige ouers, Ouma’s, Oupa’s en onderwysers om die Bybel saam met hulle voorskoolse kinders te verken en saam God se woord te geniet.
As ouers van ‘n jong voorskoolse seun, verstaan ons hoe moeilik dit is om ons kinders oor die dinge van God te leer.
- Ons is dikwels of te besig, moeg en voel nie altyd toegerus nie.
- Omdat hulle so klein is sukkel ons soms om hulle konsentrasie vir meer as ‘n paar minute te hou.
Van vroeg 2019 af het ons elke week ‘n voorskoolse Bybel les voorberei om by die huis te doen saam met ons seun. Dit is ons voorreg om hierdie lesse hier te deel met julle.
Jon, Dani and Timothy
Trueway Kids deel elke week ‘n nuwe Bybel les vir voorskoolse kinders om die Bybel te verken en God te geniet. Ontdek elke week ‘n nuwe Bybel storie en kry ‘n dieper insig en verstaan van God se woord.
Elke les is vol pret, kreatiewe en opvoedkundige Bybel gebaseerde aktiwiteite om by die huis of by die kerk te doen vir voorskoolse kinders onder die ouderdom van 5 jaar.
Kyk na ‘n les!
Bybel storie en les uiteensetting
Inkleur bladsye
Werkkaarte
Kunswerk
Speletjies en aktiwiteite