Prediker

In hierdie week se les, fokus ons op die tweede boek van Koning Salomo se wysheid, die Boek van Prediker. Prediker word dikwels oorgeslaan wanneer kinders uit die Bybel onderrig word, maar dit bevat soveel wysheid vir ons op enige ouderdom.

Spreuke

In hierdie week se les fokus ons op die boek van Spreuke. Koning Salomo het in hierdie boek geskryf oor die groot wysheid en kennis wat God aan hom gegee het om met ander te deel.
‘n Spreukwoord is iets kort en maklik om te onthou, en iets wat aan ons waardevolle lesse leer. Die boek spreuke is ‘n baie praktiese boek wat ons op enige ouderdom help en leer.

Pin It on Pinterest