Die Vrug van die Gees

Die Bybel moedig ons aan om ons siele te ondersoek om te sien of ons in geloof lewe. Net soos ‘n boom, word ons vertel van die verskillende vrugte waarna ons op ons “siels-bome” moet soek. Die gedeelte wat hierdie vrugte beskryf, word in Galasiërs 5...

Wag vir Kersfees

Hierdie week begin ons met ons Kerslesse. Ons gaan kyk na sommige van die Ou Testament se profete en hulle voorvertelling van Jesus se koms. Die mense het vir baie jare gewag vir die Messias om op te daag.

Pin It on Pinterest