Die Gelykenis van die Talente
Die Gelykenis van die Talente wat in Matteus 25:14-30 gevind word, herinner ons dat God vrygewig is en aan ons talente en vermoëns gegee het om vir Sy heerlikheid te gebruik.
Die Gelykenis van die Talente wat in Matteus 25:14-30 gevind word, herinner ons dat God vrygewig is en aan ons talente en vermoëns gegee het om vir Sy heerlikheid te gebruik.
In Lukas 10:25-37 het Jesus ‘n gelykenis geleer om te wys dat enige persoon wat behoeftig is, ons naaste is. Die gelykenis van die Goeie Samaritaan herinner ons aan die tweede grootste gebod,”He jou naaste lief soos jouself” (Mattheus 22:34-40).
Regdeur Sy bediening, het Jesus baie gelykenisse vertel om te help om ‘n Bybelse waarheid te verduidelik. In hierdie les sal ons die Gelykenis van die Mosterdsaad wat in Markus 4:30-32 gevind word, bestudeer.
Dwarsdeur Sy bediening, het Jesus baie gelykenisse vertel om te help om ‘n Bybelse waarheid te verduidelik. Hierdie week sal ons die een wat in Lukas 18:1-8 gevind word bestudeer om ons oor gebed te leer.
In hierdie les kyk ons na Jesus se gelykenis van die saaier. Hierdie gelykenis word gevind in drie Bybelgedeeltes: Matteus 13:1-23, Markus 4:1-20, en Lukas 8:4-15.