Abraham en Isak
Dwarsdeur die Ou Testament is daar baie stories wat foto’s van die Messias verteenwoordig. Een sulke storie is die toets van Abraham wat in Genesis 22 gelees kan word.
Dwarsdeur die Ou Testament is daar baie stories wat foto’s van die Messias verteenwoordig. Een sulke storie is die toets van Abraham wat in Genesis 22 gelees kan word.
Hierdie week kyk ons na die reis na Betlehem en Jesus se geboorte in ‘n stal, omdat daar geen slaap plek in die Herberg was nie.
Hierdie week kyk ons na ons tweede Kersles van die reeks. Ons fokus hierdie week op Maria en haar reaksie op die engel se boodskap. Hierdie gedeelte kan gelees word in Lukas 1:26-38.
Hierdie week begin ons met ons Kerslesse. Ons gaan kyk na sommige van die Ou Testament se profete en hulle voorvertelling van Jesus se koms. Die mense het vir baie jare gewag vir die Messias om op te daag.