Pinkster
In Handelinge 2 lees ons van die begin van die kerk op pinksterdag, waar God die gawe van die Heilige Gees aan die kerk gegee het.
In Handelinge 2 lees ons van die begin van die kerk op pinksterdag, waar God die gawe van die Heilige Gees aan die kerk gegee het.
Jesus het Sy volgelinge baie instruksies gegee gedurende Sy tyd op aarde. Een van die bekendste instruksies word gevind in Mattheus 28:16-20.
Module 2 – Noag. Ons omvattende leerplan stel u kind bekend aan gesyferdheid, geletterdheid en vele ander vaardighede deur middel van interaktiewe, praktiese aktiwiteite.
Module 1: God se Wonderlike Skepping ‘. Hierdie saamgestelde leer program is ontwerp om ‘n sterk opvoedkundige grondslag vir u voorskoolse kind, diep gewortel in die skrif te lê. In hierdie module begin ons met ‘n opwindende verkenning van die sewe skeppingsdae soos vertel in die boek Genesis.
Jesus se dissipels moes dikwels kies tussen geloof en twyfel. In Matteus 14:22-36 lees ons oor die wonderwerk van Petrus wat op water geloop het totdat hy sy oë van Jesus af weg geneem het.
Eendag het Jesus na die tempel gegaan om te bid. Toe Hy daar aankom, was Hy kwaad oor wat Hy gesien het. Ons lees hierdie voorbeeld in Matteus 21:12-16; Markus 11:15-18; Lukas 19:45-48 en Johannes 2:13-24.