fbpx
Wag vir Kersfees

Wag vir Kersfees

Hierdie week begin ons met ons Kerslesse. Ons gaan kyk na sommige van die Ou Testament se profete en hulle voorvertelling van Jesus se koms. Die mense het vir baie jare gewag vir die Messias om op te daag.

Die Wapenrusting van God

Die Wapenrusting van God

Die Bybel gebruik dikwels fisiese dinge om ons te leer oor geestelike dinge. ‘n Voorbeeld hiervan is hoe Paulus ons leer oor die Wapenrusting van God. Die gedeelte kan gelees word in Efesiërs 6:10-20.

Timoteus

Timoteus

Paulus se bediening het versprei, hy het ander opgelei om die Evangelie te deel. Een van hierdie boodskappers was ‘n jong man genaamd Timoteus. Paulus het vir hom twee briewe geskryf, 1 en 2 Timoteus. Timoteus het ook met briewe gehelp wat Paulus aan ander gestuur het.

Paulus se Skipwrak

Paulus se Skipwrak

Paulus was oppad na Rome om verhoor te word toe die skip waarop hy geseil het gebreuk het. God was barmhartig en het die lewens van diegene aan boord gespaar. Ons kan die storie in Handelinge 27 lees.

Paulus en Silas in die tronk

Paulus en Silas in die tronk

Paulus is baie keer in hegtenis geneem. Paulus was eenkeer saam met sy vriend Silas in die tronk gegooi omdat hulle ‘n jong vrou gehelp het. In plaas daarvan om te kla, het hulle gesing en gebid. Lees die storie in Handelinge 16.

Paulus se Sendingreise

Paulus se Sendingreise

Nadat Paulus gered was, wou hy almal vertel van die wonderlike dinge wat die Here vir hom gedoen het. Hy het lang reise geneem om aan ander die Goeie Nuus te vertel. ‘n Gedeelte van sy sendingreise word vertel in Handelinge 13.

Pin It on Pinterest

Malcare WordPress Security