Pinkster
In Handelinge 2 lees ons van die begin van die kerk op pinksterdag, waar God die gawe van die Heilige Gees aan die kerk gegee het.
In Handelinge 2 lees ons van die begin van die kerk op pinksterdag, waar God die gawe van die Heilige Gees aan die kerk gegee het.
Jesus het Sy volgelinge baie instruksies gegee gedurende Sy tyd op aarde. Een van die bekendste instruksies word gevind in Mattheus 28:16-20.
Jesus se dissipels moes dikwels kies tussen geloof en twyfel. In Matteus 14:22-36 lees ons oor die wonderwerk van Petrus wat op water geloop het totdat hy sy oë van Jesus af weg geneem het.
Eendag het Jesus na die tempel gegaan om te bid. Toe Hy daar aankom, was Hy kwaad oor wat Hy gesien het. Ons lees hierdie voorbeeld in Matteus 21:12-16; Markus 11:15-18; Lukas 19:45-48 en Johannes 2:13-24.
In Markus 5:21-34 lees ons van ‘n vrou wat vir 12 jaar gebloei het. Niks het gewerk om haar te genees totdat sy uitgereik het om Jesus in geloof aan te raak nie.
Baie mense het Jesus gevra om hulle te help gedurende Jesus se tyd op aarde. Een man was ‘n Romeinse Offisier wat verbasende geloof aan Jesus gewys het en Jesus gevra het om sy dienaar te genees. Ons lees die storie in Matteus 8:5-13.