Petrus word gered
In Handelinge 12:1-18, terwyl Petrus in die tronk was, het gelowiges vir sy onmoontlike situasie gebid, God het toe ‘n engel gestuur om Petrus uit die tronk te red.
In Handelinge 12:1-18, terwyl Petrus in die tronk was, het gelowiges vir sy onmoontlike situasie gebid, God het toe ‘n engel gestuur om Petrus uit die tronk te red.
Handelinge 8:26-40 vertel ons hoe God Filippus na ‘n hoë geplaaste Ethiopiese amptenaar gelei het om hom te help om die Evangelie te verstaan. Dit herinner ons dat ons altyd gereed moet wees om Jesus met ander te deel.
God het aan elkeen van ons spesiale gawes en vermoëns gegee om Hom te dien. Elkeen het ‘n belangrike rol in die kerk. Toe die dissipels oorweldig geword het, het hulle sewe mans gekies om hulle te help om mense te versorg. Die verhaal waar die mans gekies word, word gelees in Handelinge 6.
In Handelinge 2 lees ons van die begin van die kerk op pinksterdag, waar God die gawe van die Heilige Gees aan die kerk gegee het.
Jesus het Sy volgelinge baie instruksies gegee gedurende Sy tyd op aarde. Een van die bekendste instruksies word gevind in Mattheus 28:16-20.
Jesus se dissipels moes dikwels kies tussen geloof en twyfel. In Matteus 14:22-36 lees ons oor die wonderwerk van Petrus wat op water geloop het totdat hy sy oë van Jesus af weg geneem het.