Hanna en Samuel
In hierdie week se les leer ons van Hanna en Samuel. Ons sal Samuel se geboorte en sy lewe as seun in die tempel dek. Hulle storie word gelees in die boek van 1 Samuel 1-3.
In hierdie week se les leer ons van Hanna en Samuel. Ons sal Samuel se geboorte en sy lewe as seun in die tempel dek. Hulle storie word gelees in die boek van 1 Samuel 1-3.
In hierdie week se les leer ons van Rut wat gedurende die tyd van die Rigters geleef het. Haar storie kan gelees word in die boek Rut.
In ons laaste les, het ons geleer van God wat Gideon roep om ‘n regter te wees. Vandag sal ons lees van Gideon wat die Midianiete wat die Israeliete se land oorgeneem het, oorwin het. Die gedeelte kan gelees word in Rigters 7:1-25.
Hierdie week sal ons die boek Rigters verder bestudeer. Een van die rigters se name was Gideon. Ons kyk hierdie week na die eerste deel van sy storie en volgende week na die res van sy storie. Ons kan die storie van sy roeping lees in Rigters 6:11-40.