by truewaykids | Nov 7, 2024 | Bybel lesse, Nuwe Testament
Paulus se bediening het versprei, hy het ander opgelei om die Evangelie te deel. Een van hierdie boodskappers was ‘n jong man genaamd Timoteus. Paulus het vir hom twee briewe geskryf, 1 en 2 Timoteus. Timoteus het ook met briewe gehelp wat Paulus aan ander gestuur het.
by truewaykids | Okt 31, 2024 | Bybel lesse, Nuwe Testament
Paulus was oppad na Rome om verhoor te word toe die skip waarop hy geseil het gebreuk het. God was barmhartig en het die lewens van diegene aan boord gespaar. Ons kan die storie in Handelinge 27 lees.
by truewaykids | Okt 17, 2024 | Bybel lesse, Nuwe Testament
Nadat Paulus gered was, wou hy almal vertel van die wonderlike dinge wat die Here vir hom gedoen het. Hy het lang reise geneem om aan ander die Goeie Nuus te vertel. ‘n Gedeelte van sy sendingreise word vertel in Handelinge 13.
by truewaykids | Okt 10, 2024 | Bybel lesse, Nuwe Testament
Nadat Jesus na die hemel teruggekeer het, het Sy volgelinge Sy boodskap van verlossing verkondig. Saul het die boodskap wat hulle verkondig het, gehaat, maar God het sy hart verander. Die verhaal van sy bekering kan gelees word in Handelinge 9.
by truewaykids | Okt 3, 2024 | Bybel lesse, Nuwe Testament
In Handelinge 12:1-18, terwyl Petrus in die tronk was, het gelowiges vir sy onmoontlike situasie gebid, God het toe ‘n engel gestuur om Petrus uit die tronk te red.