Dawid wag om Koning te wees
Hierdie week leer ons van Dawid se verhoudings met Saul en Jonatan. Die gedeelte kan gelees word in I Samuel 18-26.
Hierdie week leer ons van Dawid se verhoudings met Saul en Jonatan. Die gedeelte kan gelees word in I Samuel 18-26.
Ragab was ‘n vrou wat in Jerigo gewoon het en ‘n belangrike rol in God se plan gespeel het. Ten spyte van Ragab se vorige lewe, het God haar groot liefde en genade betoon. Ons voorlesing uit Josua 2:1-8 fokus op die verhaal van Ragab wat die spioene wegsteek wat Josua gestuur het.
In hierdie week se les leer ons van Rut wat gedurende die tyd van die Rigters geleef het. Haar storie kan gelees word in die boek Rut.
In hierdie les gaan ons ondersoek instel na die keer toe koning Dawid die ark teruggebring het na Jerusalem. Deur hierdie gedeelte in 2 Samuel 6 sal ons die betekenis van God se teenwoordigheid ontdek en hoe belangrik dit is om dit te vier, selfs wanneer ander dalk nie verstaan nie.
In ons laaste les, het ons geleer van God wat Gideon roep om ‘n regter te wees. Vandag sal ons lees van Gideon wat die Midianiete wat die Israeliete se land oorgeneem het, oorwin het. Die gedeelte kan gelees word in Rigters 7:1-25.