by truewaykids | Jul 19, 2023 | Bybel lesse, Ou Testament
In hierdie les gaan ons ondersoek instel na die keer toe koning Dawid die ark teruggebring het na Jerusalem. Deur hierdie gedeelte in 2 Samuel 6 sal ons die betekenis van God se teenwoordigheid ontdek en hoe belangrik dit is om dit te vier, selfs wanneer ander dalk nie verstaan nie.
by truewaykids | Jul 13, 2023 | Bybel lesse, Ou Testament
Hierdie week kyk ons verder na die lewens van sommige van die rigters in Israel wat regeer het vanaf die verowering van die Beloofde Land, tot die kroon van Israel se eerste koning. Vandag sal ons die lewe van Simson bestudeer. Sy storie word gevind in Rigters 13-15.... by truewaykids | Jul 6, 2023 | Bybel lesse, Ou Testament
In ons laaste les, het ons geleer van God wat Gideon roep om ‘n regter te wees. Vandag sal ons lees van Gideon wat die Midianiete wat die Israeliete se land oorgeneem het, oorwin het. Die gedeelte kan gelees word in Rigters 7:1-25.
by truewaykids | Jul 5, 2023 | Bybel lesse, Ou Testament
In hierdie les leer ons van ‘n man met die naam Jakob en ‘n buitengewone droom wat hy gehad het by ‘n plek met die naam Bet-El. Ons Bybelgedeelte word gevind in Genesis 28:10-22.
by truewaykids | Jun 29, 2023 | Bybel lesse, Ou Testament
Hierdie week sal ons die boek Rigters verder bestudeer. Een van die rigters se name was Gideon. Ons kyk hierdie week na die eerste deel van sy storie en volgende week na die res van sy storie. Ons kan die storie van sy roeping lees in Rigters 6:11-40.
by truewaykids | Jun 22, 2023 | Bybel lesse
Hierdie week se les fokus op Debóra, een van die regters wie se storie in Rigters 4:1-23 gelees kan word. Die regters was die leiers van Israel tussen die tyd van die verowering van die Beloofde Land en die kroning van hulle eerste koning.