by truewaykids | Okt 17, 2024 | Bybel lesse, Nuwe Testament
Nadat Paulus gered was, wou hy almal vertel van die wonderlike dinge wat die Here vir hom gedoen het. Hy het lang reise geneem om aan ander die Goeie Nuus te vertel. ‘n Gedeelte van sy sendingreise word vertel in Handelinge 13.
by truewaykids | Okt 10, 2024 | Bybel lesse, Nuwe Testament
Nadat Jesus na die hemel teruggekeer het, het Sy volgelinge Sy boodskap van verlossing verkondig. Saul het die boodskap wat hulle verkondig het, gehaat, maar God het sy hart verander. Die verhaal van sy bekering kan gelees word in Handelinge 9.
by truewaykids | Okt 3, 2024 | Bybel lesse, Nuwe Testament
In Handelinge 12:1-18, terwyl Petrus in die tronk was, het gelowiges vir sy onmoontlike situasie gebid, God het toe ‘n engel gestuur om Petrus uit die tronk te red.
by truewaykids | Sep 26, 2024 | Bybel lesse, Nuwe Testament
Handelinge 8:26-40 vertel ons hoe God Filippus na ‘n hoë geplaaste Ethiopiese amptenaar gelei het om hom te help om die Evangelie te verstaan. Dit herinner ons dat ons altyd gereed moet wees om Jesus met ander te deel.
by truewaykids | Sep 19, 2024 | Bybel lesse, Nuwe Testament
God het aan elkeen van ons spesiale gawes en vermoëns gegee om Hom te dien. Elkeen het ‘n belangrike rol in die kerk. Toe die dissipels oorweldig geword het, het hulle sewe mans gekies om hulle te help om mense te versorg. Die verhaal waar die mans gekies word, word gelees in Handelinge 6.
by truewaykids | Sep 18, 2024 | Bybel lesse, Ou Testament
Leer kinders van die wonderbaarlike deurkruising van die Jordaanrivier met hierdie gratis Bybelles. Sluit handwerk, speletjies en praktiese aktiwiteite in om kinders te help om God se leiding en tydsberekening te verstaan. Ideaal vir tuisskool, Sondagskool of gesinsoordenkings!