Die Wyse en Dwase Manne
Hierdie week fokus ons op die gelykenis wat Jesus tydens Sy preek op die berg geleer het. Ons Bybelteks word gevind in Matteus 7:24-29.
Hierdie week fokus ons op die gelykenis wat Jesus tydens Sy preek op die berg geleer het. Ons Bybelteks word gevind in Matteus 7:24-29.
Hierdie week sal ons lees van moontlik een van die beroemdste preke wat al ooit verkondig was. In Mattheus 5-7 vertel Jesus vir ons hoe om te leef om God tevrede te stel.
In hierdie les lees ons Matteus 10:1-16 en leer ons oor die twaalf dissipels wat Jesus gekies het en opgelei het om Sy aardse bediening voort te sit.
Tydens Jesus se bediening, het Hy twaalf mans geroep om sy dissipels te wees. Een van daardie mans was Matteus. Ons lees oor sy roeping in Mattheus 9:9-17
Hierdie week leer ons oor die genesing van ‘n verlamde man en hoe Jesus die mag en gesag het om ons sonde te vergewe. Ons word herinner hoe belangrik dit vir ons is om ons vriende na Jesus toe te bring. Die storie word in beide Markus 2 en Matteus 9 aangetref.
Hierdie week begin ons leer oor die dissipels wat Jesus geroep het om Hom te volg. Ons teksvers kan gelees word in Lukas 5:1-11.