Hierdie week begin ons met ons Kerslesse. Ons gaan kyk na sommige van die Ou Testament se profete en hulle voorvertelling van Jesus se koms. Die mense het vir baie jare gewag vir die Messias om op te daag. Sommige van die belangrikste punte waarna ons sal kyk, is:
- God sal doen wat Hy sê, op Sy eie tyd.
- Ons moet geduldig wees.
- God is buite tyd. Hy kan die verlede en toekoms sien.
- God het ‘n plan.
Gratis aflaai


Kan ons elke Vrydag vir jou 'n nuwe les stuur?
Vul jou besonderhede hieronder in om elke Vrydag 'n Gratis drukbare Bybel les te ontvang.
Elke les sluit die volgende in: Les uiteensetting, Bybel storie, speletjies, aktiwiteite, werkkaarte, inkleur bladsye, kunswerk en nog meer.