Jesus vriend van Sondaars
Tydens Jesus se bediening, het Hy twaalf mans geroep om sy dissipels te wees. Een van daardie mans was Matteus. Ons lees oor sy roeping in Mattheus 9:9-17
Tydens Jesus se bediening, het Hy twaalf mans geroep om sy dissipels te wees. Een van daardie mans was Matteus. Ons lees oor sy roeping in Mattheus 9:9-17
Hierdie week leer ons oor die genesing van ‘n verlamde man en hoe Jesus die mag en gesag het om ons sonde te vergewe. Ons word herinner hoe belangrik dit vir ons is om ons vriende na Jesus toe te bring. Die storie word in beide Markus 2 en Matteus 9 aangetref.
Hierdie week begin ons leer oor die dissipels wat Jesus geroep het om Hom te volg. Ons teksvers kan gelees word in Lukas 5:1-11.
Bybelles vir kinders. Hierdie les ondersoek die Gelykenis van die Net en leer ons van God se Koninkryk. Soos ons uit Matteus 13:47-50 lees, sal ons verstaan hoe hierdie gelykenis die samekoms van alle mense en die finale oordeel illustreer.
Hierdie week leer ons meer oor die begin van Jesus se bediening. ‘n Fariseër genaamd Nikodemus het Jesus besoek om antwoorde vir van sy vrae te kry (Johannes 3:1-21)