by truewaykids | Sep 4, 2024 | Bybel lesse, leer program
Module 1: God se Wonderlike Skepping ‘. Hierdie saamgestelde leer program is ontwerp om ‘n sterk opvoedkundige grondslag vir u voorskoolse kind, diep gewortel in die skrif te lê. In hierdie module begin ons met ‘n opwindende verkenning van die sewe skeppingsdae soos vertel in die boek Genesis.
by truewaykids | Aug 30, 2024 | Bybel lesse, Nuwe Testament
Jesus se dissipels moes dikwels kies tussen geloof en twyfel. In Matteus 14:22-36 lees ons oor die wonderwerk van Petrus wat op water geloop het totdat hy sy oë van Jesus af weg geneem het.
by truewaykids | Aug 22, 2024 | Bybel lesse, Nuwe Testament
Eendag het Jesus na die tempel gegaan om te bid. Toe Hy daar aankom, was Hy kwaad oor wat Hy gesien het. Ons lees hierdie voorbeeld in Matteus 21:12-16; Markus 11:15-18; Lukas 19:45-48 en Johannes 2:13-24.
by truewaykids | Aug 15, 2024 | Bybel lesse, Nuwe Testament
In Markus 5:21-34 lees ons van ‘n vrou wat vir 12 jaar gebloei het. Niks het gewerk om haar te genees totdat sy uitgereik het om Jesus in geloof aan te raak nie.
by truewaykids | Aug 8, 2024 | Bybel lesse, Nuwe Testament
Baie mense het Jesus gevra om hulle te help gedurende Jesus se tyd op aarde. Een man was ‘n Romeinse Offisier wat verbasende geloof aan Jesus gewys het en Jesus gevra het om sy dienaar te genees. Ons lees die storie in Matteus 8:5-13.
by truewaykids | Aug 1, 2024 | Bybel lesse, Nuwe Testament
Terwyl Hy op aarde was, het Jesus baie mense genees. In Johannes 9:1-42 genees Hy ‘n man wat blind was op ‘n ongewone manier.