by truewaykids | Jun 29, 2023 | Bybel lesse, Ou Testament
Hierdie week sal ons die boek Rigters verder bestudeer. Een van die rigters se name was Gideon. Ons kyk hierdie week na die eerste deel van sy storie en volgende week na die res van sy storie. Ons kan die storie van sy roeping lees in Rigters 6:11-40.
by truewaykids | Jun 22, 2023 | Bybel lesse
Hierdie week se les fokus op Debóra, een van die regters wie se storie in Rigters 4:1-23 gelees kan word. Die regters was die leiers van Israel tussen die tyd van die verowering van die Beloofde Land en die kroning van hulle eerste koning.
by truewaykids | Jun 21, 2023 | Bybel lesse, Nuwe Testament
In hierdie les gaan ons leer van Paulus en Barnabas, wat goeie vriende was en saam gereis het om mense van Jesus te leer. In Handelinge 14:8-19 was hulle in ‘n dorp met die naam Listra, waar hulle ‘n man ontmoet het wat nie kon loop nie. Maar iets wonderliks het gebeur as gevolg van hulle geloof in God.
by truewaykids | Jun 15, 2023 | Bybel lesse, Ou Testament
Hierdie week sal ons voortgaan met die storie van Josua net nadat die kinders van Israel die rivier Jordaan oorgesteek het en nou in die beloofde land is. Ons les sal fokus op hoe God Josua en die kinders van Israel oorwinning oor Jerigo gegee het en waarom Ragab en haar familie uit die verwoesting ontsnap het. Ons Skrifteks word gevind in Josua 5:13 – 6:1-27.
by truewaykids | Jun 8, 2023 | Bybel lesse, Ou Testament
Hierdie week sal ons fokus op Josua, een van die twaalf spioene wat die volk van Israel aangemoedig het om God te gehoorsaam.