Bybel lesse
Gratis drukbare Bybel lesse om by die huis of by die kerk te gebruik.
Elke les sluit die volgende in: les uiteensetting, Bybel storie, speletjies, aktiwiteite,
werkkaarte, inkleur bladsye, kunswerk en nog meer.
Simson
Hierdie week kyk ons verder na die lewens van sommige van die rigters in Israel wat regeer het vanaf die verowering van die Beloofde Land, tot die kroon van Israel se eerste koning. Vandag sal ons die lewe van Simson bestudeer. Sy storie word gevind in Rigters 13-15....
Gideon se leër van 300
In ons laaste les, het ons geleer van God wat Gideon roep om ‘n regter te wees. Vandag sal ons lees van Gideon wat die Midianiete wat die Israeliete se land oorgeneem het, oorwin het. Die gedeelte kan gelees word in Rigters 7:1-25.
Gideon – Gratis drukbare Bybel lesse
Hierdie week sal ons die boek Rigters verder bestudeer. Een van die rigters se name was Gideon. Ons kyk hierdie week na die eerste deel van sy storie en volgende week na die res van sy storie. Ons kan die storie van sy roeping lees in Rigters 6:11-40.
Debora – Gratis drukbare Bybel lesse
Hierdie week se les fokus op Debóra, een van die regters wie se storie in Rigters 4:1-23 gelees kan word. Die regters was die leiers van Israel tussen die tyd van die verowering van die Beloofde Land en die kroning van hulle eerste koning.
Die stryd van Jerigo
Hierdie week sal ons voortgaan met die storie van Josua net nadat die kinders van Israel die rivier Jordaan oorgesteek het en nou in die beloofde land is. Ons les sal fokus op hoe God Josua en die kinders van Israel oorwinning oor Jerigo gegee het en waarom Ragab en haar familie uit die verwoesting ontsnap het. Ons Skrifteks word gevind in Josua 5:13 – 6:1-27.
Josua – Bybelles vir kinders
Hierdie week sal ons fokus op Josua, een van die twaalf spioene wat die volk van Israel aangemoedig het om God te gehoorsaam.
Dwaal in die Woestyn
Nadat God gekies het om Sy mense te straf deur hulle nie toe te laat om die Beloofde Land binne te gaan nie, het hulle vir veertig jaar in die woestyn rondgedwaal. Hierdie week fokus ons op die tyd wat hulle in die woestyn deurgebring het
Die 12 Spioene
Hierdie week sal ons voortgaan met die storie van die Israeliete nadat hulle uit Egipte gekom het. Ons les sal fokus op die 12 spioene wat die Beloofde Land verken het. Ons Skriftekste word gevind in Numeri 1-3 en Numeri 13-14.
God lei Sy mense
Hierdie week sal ons fokus op die manier waarop God Sy mense lei. Alhoewel ons gedeelte Eksodus 40:34-38 is wat wys hoe God die Israeliete gelei het, sal ons ook kyk na hoe die Here ons vandag lei.
Die Tabernakel – Gratis drukbare Bybel lesse
Hierdie week sal ons kyk na die bou van die tabernakel. Die gedeeltes wat die bou van die tabernakel dek kan gelees word in Eksodus 25:1-31:18 en Eksodus 35:4-40:38.
Die Tien Gebooie
Hierdie week se les sal die Tien Gebooie dek. Die gedeeltes word gevind in Eksodus 19:1-20; Eksodus 24:1-24; en Eksodus 31:18. Ons fokuspunte is- God gee vir ons reëls om ons te beskerm en te help. Wette leer ons van reg en verkeerd. God is heilig. Deur die Tien...
Die Rooi See
Hierdie week sal ons kyk na die storie van die Israeliete wat van die Egiptenare ontsnap het deur deur die Rooi See (ook bekend as die Rietsee) van Eksodus 14 te loop.
Die 10 Plae van Egipte
Hierdie week kyk ons na Moses en die Tien Plae van Egipte uit Eksodus 7-12.
Moses & die Brandende Bos
Hierdie week gaan ons die storie van Moses en die brandende bos bestudeer. Die gedeelte word gevind in Eksodus 2:11-4:31.
Baba Moses
Ons les hierdie week kyk na die storie van baba Moses. Die gedeelte word gevind in Eksodus 2.
Josef – Gratis drukbare Bybel lesse
Hierdie week kyk ons na die storie van Josef. Jy kan daarop wys dat Josef die kleinseun van Isak en Rebekka en die seun van Jakob is. Sy storie kan gelees word in Genesis 37-45.
Jakob – Gratis drukbare Bybel lesse
In hierdie les sal ons leer oor Jakob uit Genesis 25-28. Ons leer dat God Sy volmaakte planne deur onvolmaakte mense laat werk.
Rebekka
Inleiding
Hierdie week se les dek Abraham se soeke na ‘n vrou vir Isak. God lei sy dienaar na Rebekka. Ons Bybel teks gedeelte word gevind in Genesis 24.
Abraham en Lot – Bybel lesse
Hierdie week se les kom vanuit Genesis 13:2-18. Dit is die weergawe van Abraham en Lot wie se paaie skei
Isak word gebore
Hierdie week se les gaan voort vanaf waar God vir Abraham en Sara geroep het en fokus op die vervulling van Sy belofte.

Kan ons elke Vrydag vir jou 'n nuwe les stuur?
Vul jou besonderhede hieronder in om elke Vrydag 'n Gratis drukbare Bybel les te ontvang.
Elke les sluit die volgende in: Les uiteensetting, Bybel storie, speletjies, aktiwiteite, werkkaarte, inkleur bladsye, kunswerk en nog meer.